У нас вы можете посмотреть бесплатно Finansiering vir besighede: waar begin ek? Idan Jaan verduidelik – WINSLYN | 3 MAART 2020 | kykNET или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Finansiering vir besighede: waar begin ek? Idan Jaan verduidelik – WINSLYN | 3 MAART 2020 | kykNET Klein en middelslag-ondernemings sukkel dikwels om finansiering deur tradisionele kanale te kry. Daar is al meer alternatiewe opsies, maar ook hier is reëls en vereistes waarvan kleinbesighede dikwels onbewus is. Ons bespreek praktiese wenke en ontleed die moontlikhede waarvan entrepreneurs moet weet. Finance for business: where do I start? Idan Jaan explains – WINSLYN | 3 MARCH 2020 | kykNET SMEs often struggle to get financing through traditional channels. There are more and more alternative options, but here are rules and requirements that small businesses are often unaware of. We discuss practical tips and analyze the possibilities entrepreneurs need to be aware of. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!