У нас вы можете посмотреть бесплатно Dr Casper Troskie vertel van sy ervaringe tydens COVID. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Medies gesproke - 'n wonderwerk. In die video vertel Dr Troskie dat hy dood was, sy vrou het aanhoudend tot die Here geroep en as te ware in lewe terug geroep, die groot rol wat 'n vrou in haar man speel. Hy vertel ook hoe hy donkerheid beleef het en die vyand uit mekaar geruk het maar ook van sy hemelse ervaring, 'n plek wat 'n mens nie wil verruil nie. Ook sluit sy ervaring in dat 'n mens moet deel met die verkeerdheid in jou lewe - rassisme moet hanteer word. Isreal Taylor verduidelik die Bybelse fondasie van Dr Casper se ervaringe en ook wat ons te doen staan om die ewige lewe te be-erwe. Die video is 'n moet vir almal!