У нас вы можете посмотреть бесплатно Kgalagadi Oorgrenspark: DIE FILM | Die Auob, Nossob & Wildlewe Fotografie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Is dit moontlik om die ongerepte wildernis van die Kgalagadi aan te durf met 'n 2-jarige op sleeptou? Ons het besluit om die uitdaging te aanvaar en dit was 'n avontuur vir die boeke! Kom reis saam met ons op ons onvergeetlike familie-uitstappie na die Kgalagadi Oorgrenspark. In hierdie video deel ons alles – van die langpad tot die brullende leeus. Ons wys julle die hoogtepunte, die uitdagings, en gee ons beste wenke vir ouers wat droom van 'n Kalahari-avontuur. Ons Roete en Verblyf: ► Dag 1: Vryburg (Die perfekte oornagstop) ► Dag 2: Molopo Kalahari Lodge (Die laaste stukkie luuksheid voor die park) ► Dag 3-5: Tweerivieren (Ons basiskamp en eerste kennismaking met die duine) ► Dag 6-8: Mata-Mata (Diep in die hart van die park, langs die Auobrivier) ► Dag 9: Van Zylsrus (Die skilderagtige pad terug huis toe) Of jy nou jou eie Kgalagadi-reis beplan of net wil wegdroom oor die rooi duine en ryk dierelewe, hierdie video is vir jou! 👍 As jy van ons avontuur gehou het, gee asseblief hierdie video 'n duimpie op! 🔔 TEKEN IN op ons kanaal vir nog familie- en oorland-avonture. 💬 LEWER KOMMENTAAR: Wat is jou gunsteling kamp in die Kgalagadi? Laat weet ons onder! Musiek: Dirt Road Traveler by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/