У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Storie van Kersfees { offisieel musiek video } или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Storie van Kersfees (Vers 1) “In daardie tyd het 'n boodskap gekom, almal moes hul name gaan skryf. Josef en Maria het saam die pad gevat, Na Betlehem — die stad van Dawid.” (Koor) Hallelujah “’n kind is gebore, Hallelujah God is by ons Sy Naam sal Wonderbaar Hys, Vredevors — Jesus die Lig vir die wereld” (Vers 2) Maria het haar baba gekry Syt Hom in n krip neer gelê Daar was nie plek in die herberg nie. Maar God Sy seun vir ons gegee (Koor) Hallelujah “’n kind is gebore, Hallelujah God is by ons Sy Naam sal Wonderbaar Hys, Vredevors — Jesus die Lig vir die wereld (Vers 3) Die Herders het in die veld gewaak. Toe skyn daar n helder lig ’n Engel se moenie bang wees nie. Julle verlosser is vandag gebore. (Bridge) Hy is Jesus die Koning van Vrede Hy bring vir die wereld hoop Kom ons sing en ons harte juig God se liefde het gekom. (Koor) Hallelujah “’n kind is gebore, Hallelujah God is by ons Sy Naam sal Wonderbaar Hys, Vredevors — Jesus die Lig vir die wereld