У нас вы можете посмотреть бесплатно Kuns met kontant - Leah или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Sy is intelligent, ‘n begaafde sangeres, ‘n televisie-aanbieder, en het ook al bewys dat sy ʼn talentvolle akteur is. Leah weet wat sy wil hê, en daarmee saam kom die insig en die besef dat dit die moeite werd is om te wag vir goeie dinge. Sy glo dat tydsberekening alles is en dat alles op die regte tyd gebeur. Selfs ná haar hoofrol in die film, As Jy Sing, het haar loopbaan nie posgevat nie totdat die treffer, Met Jou Klere Aan, die aandag van die hordes getrek het. Vandag kan die publiek en aanhangers hulle geen oomblik indink toe die sangeres nie deel van ons lewe was nie. Hoor hoe Leah, wat ‘n graad in regte agter haar naam het, te werk gaan met geld, en hoe mens finansiële voordeel trek uit TikTok-video’s, oorsese TV-advertensies en stemwerk. Vervaardig deur The Media Farm: https://bit.ly/tmfltkmk