У нас вы можете посмотреть бесплатно Antoinette Pienaar op Theefontein video 88 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
LIEFDE VIR SPINNEKOPPE Daar is altyd spinnekoppe in Antoinette Pienaar se huis; sy maak nie spinnekoppe dood nie en sy hou van die spinnerakke. Sy is nou al ‘n paar keer gebyt, maar gelukkig nog nie deur ‘n giftige een wat haar ernstige skade aangedoen het nie. Boonop speel daar toe nou die dag ‘n tafereel tussen ‘n klein spinnekop en ‘n groot perdeby af soos David Attenborough dit nie kan namaak nie. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video, met trots geborg OUHUIS®️ Rooibos. Geniet elke oggend 'n koppie rooibos en voel verfris! Bestel by ouhuis@rooibostee.co.za of 0725271671.