У нас вы можете посмотреть бесплатно My Rots | Ft Jattie de Beer & Nuwe Lof (Lewendige Opname) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
© 2024 Nuelight Publishing Geskryf deur: Jattie de Beer Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente Videoproduksie deur Next Is CCLI: 7247578 Lirieke: Verse 1: Net by God vind ek my rus Van Hom kom my redding en my hulp Hy is my Rots, my wegkruipplek Wat maak dat ek vas en stewig staan Vers 2: Net by God vind ek my krag Hy is my toevlug in my nood Hy is my skild, my wegkruipplek By wie ek altyd veilig is Chorus 1: Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye Stort jou hart uit voor die Heer Hy is my redding, my veilige vesting Hy keer dat ek wankel, my Rots Vers 2: Net by God vind ek my rus Op Hom alleen kan ek vertrou Al die mag behoort aan Hom Hy is my lewe en my hoop Chorus 2: Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye Stort jou hart uit voor die Heer Hy is my redding, my veilige vesting Hy keer dat ek wankel, my Rots Brug: Wees stil my siel, Hy is die Heer Van Hom is my verwagting Wees stil my siel, Hy is die Heer Van Hom is my verwagting Van Hom kom my verlossing Chorus 3: Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye Stort jou hart uit voor die Heer Hy is my redding, my veilige vesting Hy keer dat ek wankel, my Rots Chorus 4: Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye Stort jou hart uit voor die Heer Hy is my redding, my veilige vesting Hy keer dat ek wankel, my Rots #nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys #MyRots