У нас вы можете посмотреть бесплатно Die God vol ruimte. `n Verhaal van Ragab die hoer. Carla Serfontein. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Regdeur die skrif lees ons van ‘n vrou wat binne in Jerigo se muur woon, Ragab die hoer. Maar die verhaal van Ragab is eintlik beter as `n sprokiesverhaal. Dit is ‘n trompetgeskal wat God se genade uitbasuin. Dis ‘n verhaal wat vir ons bevestig dat daar in God vir elkeen van ons ruimte is om te wandel en te wees. Ragab die hoer word Ragab die grootmoeder van Jesus, en selfs Ragab die geloofsheld. Hierdie lering is vir elkeen van ons om Ragab te onthou! Volg gerus hierdie skakel om in die New Earth bediening te saai: https://newearthministry.com/donate/