У нас вы можете посмотреть бесплатно Quin - Kaalvoet op 'n Teerpad (Official Audio) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
3 minute is eintlik te kort om neer te lê wat regtig in ’n man se hart aangaan. As mans word ons grootgemaak om sterk te wees, om nie te praat oor hoe ons voel nie. Ons loop daagliks kaalvoet op ’n teerpad — stil, maar seer. Ons dra maskers sodat die wêreld nie ons gebroke stukkies sien nie. Maar agter die glimlag deal ons met dinge wat ons siel opeet: die kanker van depressie, die gewig van verlore drome, vriende wat ons verloor het, verhoudings wat verbrokkel, die druk om altyd te “succeed”, al voel jy jy sink. Dis Men’s Mental Health Month. Miskien is dit tyd dat ons begin praat. Tyd dat ons ophou glo ons moet stil ly. Want elke man het sy eie stryd, en soms is dit dié wat die stilste is, wat die hardste skree vir hulp. Volg my op alle social media platforms: 👉 Facebook - https://www.facebook.com/share/1Ex6Kf... 👉 Instagram - https://www.instagram.com/nequin.petr... 👉 TikTok - https://www.tiktok.com/@quin_official... #afrikaansrap #trending #afrikaanshiphop #southafrica #music #fyp