У нас вы можете посмотреть бесплатно Karlien van Jaarsveld & Almero Welgemoed | Die Karavaan Klankbaan | 10 April 2024 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Karavaan Klankbaan is 'n reeks episodes op sosiale media wat deur die musikant Almero Welgemoed aangebied word. Dit volg musikante wat regoor die land met 'n kampeerwa kamp. Karlien van Jaarsveld is by die eerste episode betrokke en sy en Almero het onlangs die liedjie Die Son se Oop Koevert saam uitgereik. Hulle kuier saam met Pierre en Jennifer #opigeelbank om ons meer oor die reeks en die liedjie te vertel. #diegrootontbyt #KaravaanKlankbaan #KarlienenAlmero