У нас вы можете посмотреть бесплатно Ryno Velvet - Weskus или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Weskus - Ryno Velvet Op n Saterdag aand sak ons af My voete jeuk ek wil gaan daans Vat dit vas in Elandsbaai As die see so sing moet ons braai Hak die wa dan span ons af n Paar vrinne kom deur van Ellisras Jou kombers en my matras n Opsitkers en my ou tas Want die's n Weskus ding Waar ons hou van sing Hardlooprugby speel Goeie tye deel Dis die plek vir my Die’s n waar ek bly Waar jy my gaan kry Vir n beter plek kan jy nie vra Daar waar die krewe loop en die kraaie gaap Ek ruil n aeroplane vir n disa blom As die wind wil sing kan ons loop met hom Kry jou daar by die Laaiplek kaai Na n koue een kan ons die rooster swaai n Rooikraans vuur appelkooskonfyt Met die son wat sak vaar ons uit Want die's n Weskus ding Waar ons hou van sing Hardlooprugby speel Goeie tye deel Dis die plek vir my Die’s n waar ek bly Waar jy my gaan kry Waar jy my gaan kry Want die's n Weskus ding Waar ons hou van sing Hardlooprugby speel Goeie tye deel Dis die plek vir my Die’s n waar ek bly Waar jy my gaan kry Want die's n Weskus ding Waar ons hou van sing Hardlooprugby speel Goeie tye deel Dis die plek vir my Die’s n waar ek bly Dis n Weskus ding Dis n Weskus ding Dis n Weskus ding © Ryno Velvet