У нас вы можете посмотреть бесплатно Kaalvoet Kleuters - Laerskool Witpoort или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Directed and Edited by: Bravin B Camera Operator: Bravin B Cameras Used: GoPro 7 and XA11(for Audio) KLEUTERZONE - kykNET NOU Channel 146 Kleuterzone het ontstaan Januarie 2013 met die hoofdoel om die lewe deur die oë van 'n kleuter op 'n weeklikse basis te beleef. Kykers kan elke week uitsien na die besoek aan verskillende kleuterskole regoor Suid-Afrika en Namibië waartydens die kleuters hulle oulike stories, drome en liedjies met ons deel. Die skoolhoof kry ook die geleentheid om ons meer oor die skool te vertel. Kaalvoet Kleuters - Laerskool Witpoort Visie Om 'n sentrum vir uitnemendheid vir onderrig in Afrikaans binne 'n waarde gedrewe raamwerk vir elke kind te skep. Missie Om te fokus op holistiese ontwikkeling en ondersteuning om skool gereedheid te verseker. Ons doen dit deur: 'n veilige en liefdevolle omgewing te skep. Te erken dat elke kind uniek is. Ons onderrig elek kind in die erkenning van sy/haar unkieheid. Ons kinders te leer deur konstruktiewe spel. Ons kinders te ontwikkel as self denkende individue wat gereed is om in te skakel by die laerskool. Hulpbronne kreatief en doeltreffend in te samel en aan te wend.