У нас вы можете посмотреть бесплатно Daar Doer In Die Stad -1954 Rolprent - NOU IN KLEUR, GEMAAK DEUR "AI" TEGNOLOGIE (Film Colorization) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Storielyn: Hans bly doodgelukkig op sy plaas saam met sy vrou Hettie en hul dogtertjie, Marietjie. Maar toe 'n slang Hettie pik en sy doodgaan, en Hans se geld opraak, is hy genoodsaak om stad toe te gaan om sy grondboontjiemasjien te patenteer. Hans en Marietjie sukkel aanvanklik om in die stad aan te pas, maar dan raak Hans verlief op 'n stadsmeisie wat elke aand net wil rinkink. Die verliefde Hans skeep klein Marietjie af, en wanneer 'n buurman hom hieroor oor die vingers tik, besluit hy om haar terug te stuur plaas toe, waar haar ouma en oupa haar kan oppas. Die verlange aan beide kante word egter te groot en die storie het 'n gelukkige einde as pa en dogter op hul geliefde plaas verenig word. Daar Doer in die Stad is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 4 Januarie 1954 vrygestel is. Jamie Uys was die vervaardiger, regisseur en skrywer. Die hoofrolle is deur Jamie Uys, Hettie Uys, Marietjie Uys, Jurg du Preez, Louis Pienaar en Elize Loubser vertolk. Directed by: Jamie Uys Writing Credits: Jamie Uys Cast: (in credits order) Jamie Uys - Hans Botha Hettie Uys - Martie Botha Marietjie Uys - Marietjie Louis Pienaar - Potgieter Elise Loubser - Elise de Villiers Ronnie Tiburtini - Efro Rossi Anna Neethling-Pohl - Hans' Mother Andries Roux - Hans' Father Willie Herbst - Jan Smit Benn Potgieter - Skyhigh Smit Jack Shoul Cinematography by: Peter Lang Ronnie Shears Film Editing by: Dennis Gurney Set Decoration by: William van Reenen Makeup Department: William Bell - makeup artist Second Unit Director or Assistant Director: Jan Perold - assistant director Sound Department: Edward Howes - sound Camera and Electrical Department: Raymond Hancock - assistant camera (as Ray Hancock) #OnsTaal #NouInKleur #Colorized