У нас вы можете посмотреть бесплатно Mel die Storieverteller LIVE SHOW van Almal is Mal (2023) by die Atterbury Teater или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Op 2 Mei 2023 debuteer Mel die Storieverteller se heel eerste Afrikaanse stand up komedie "Almal is MAL!" voor 'n uitverkoopte gehoor in die Fairtree Atterbury Teater, Pretoria. 'n Jaar later, op 5 April 2024, is sy terug op die Atterbury Teater verhoog, weer voor 'n vol gehoor en die keer neem sy die vertoning af - dis ook die laaste keer wat "Almal is MAL!" opgevoer sou word. "Almal is Mal" is 'n geskenk aan Mel se duisende aanhangers reg oor die wêreld wat nie die show in lewende lywe kon sien nie. Ook om 'dankie' te sê vir die ondersteuning van aanhangers wat altyd seker gemaak het die stoele is vol en die lag is hard. GENIET!! Teks en komediant: Mel die Storieverteller Intro song: Angie Oeh "Mooiste Meisies" Video opname en redigering: Gerduan Kemp