У нас вы можете посмотреть бесплатно Pieter Smith, FATMAN, Ichnus - Die Ossewa (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister na 'Die Ossewa' hier: https://PieterSmithFatmanIchnus.lnk.t... Volg Pieter Smith: Facebook: / pietersmithmusic Instagram: / pietersmith_official TikTok: / smithpieter Volg FATMAN: Facebook: / fatmanfanpage Instagram: / fatmanbrummer Twitter: / fatman_brummer Volg Ichnus: TikTok: / ichnus Instagram: / ichnuswait Facebook: / ichnus.wait X: https://x.com/ichnuswait Lyrics: Pak die ou ossewa En jou ma vir die lang reis As die donker jou vang Sal die sterre die pad wys Laai jou hoed en geweer En jou hart vir die langpad As jy glo wat ek glo Sal ek jou in my tas pak As ek staan voor die berge sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene daar sal ek oor As ek staan voor die water sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja, Swem ek daar deur Tussen bosse en bome Donder en weer Oor die eindlose vlaktes Storm en reen Oor die klippe en dorings Gesaai op die pad Loop die roete hier duister Maar ek sal hom vat As ek staan voor die berge ,sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene,daar sal ek oor As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja Swem ek daar deur Al staan ek voor die kranse, die hemel daar bo Al raak dit donker,sal ek aanhou glo As ek staan voor die berge,sal jy my hoor Kaalvoet of met skoene,daar sal ek oor As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja,swem ek Met bloed in my are,die son op my rug Sal ek hier vooruit ja,en kyk ek nie terug As ek staan voor die water,sal dit my nie keer Al sal ek moet swem ja,swem ek daar deur Met die ossewa sal ek daar deur #PieterSmith #FATMAN #Ichnus #DieOssewa Music video by Pieter Smith, FATMAN, Ichnus performing Die Ossewa.© 2026 Universal Music (Pty) Ltd South Africa