У нас вы можете посмотреть бесплатно AfriForum maak só: Episode 3 – Grondgrype, droogte, die Bela-wet en Vetkoekpaleis 3 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In die derde episode van AfriForum maak só het die verslagspan in die Noord-Kaap gaan draai om te sien hoe die jare lange droogte boere in dié gebied raak en hoe hulle danksy voerskenkings vir hul vee sorg. Hulle het ook op die stel van Vetkoekpaleis 3 by Willie en Pieter Esterhuizen gaan inloer om meer oor dié twee broers se loopbane uit te vind. Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs twee omstrede wette – die Onteieningswet en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) – onderteken. Albei het rooi ligte laat flits en in hierdie episode gesels die verslagspan met kenners oor dié wette en vind ook meer uit oor gevalle van grondgrype wat reeds plek-plek in die land voorkom. 0:00 Inleiding 0:38 Grondgrype 05:20 Droogte 17:45 Bela-wet 28:00 Vetkoekpaleis 3