У нас вы можете посмотреть бесплатно Kiepie en Kandas is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1980 uitgereik is. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Kiepie en Kandas is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1980 uitgereik is. Die regisseur was Jan Scholtz. Ryno Hattingh vertolk die rol van Kandas en Debbie Labuschagne die van Kiepie. Kandas (Ryno Hattingh) is 'n derdejaar-student met Latyn en Engels as hoofvakke. Kiepie (Debbie Labuschagne) is ook student en gimnas van formaat. Kiepie en Kandas is sedert hul kinderjare verlief op mekaar maar verloor kontak totdat Kandas haar per ongeluk met sy verslonste studentekombi omry. Die herontmoeting sorg vir baie kapperjolle, maar op die ou end ook vir baie hartseer, want Kiepie is verloof aan die stylvolle maar uitgeslape advokaat, Louis Swart. Toe sy besef dat Kandas weer sy plek in haar hart verower het is haar toekoms grys.