У нас вы можете посмотреть бесплатно ORANIA: stadsplein, 600-bed koshuise, en honderde nuwe erwe или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoe gaan Orania oor die volgende vyf jaar ontwikkel? Die nuwe werksgebou se ontwikkeling het pas afgeskop, daarmee saam word honderde erwe gediens om in die mark te sit en huispryse te stabiliseer, ‘n 600-bed koshuis word vir studente beplan, die werksplein en stadsplein word ontwikkel en meer! Niel de Klerk is ‘n ingenieur wat tans aan die hoof van die Orania Ontwikkelingsmaatskappy se ontwikkeling en beleggingsafdeling staan, luister gerus saam as Joost Strydom met hom gesels oor al hierdie opwindende nuwe projekte. Sluit aan by die Orania Beweging; ons het jou nodig om saam te bou aan ‘n toekoms vir Afrikaners! www.orania.co.za/lidmaatskap