У нас вы можете посмотреть бесплатно Bly by my Heer (Lyric Video) - Braam Theron или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In die middel van ’n spreekwoordelike storm, waarvan níémand gespaar is nie, is hierdie lied op my hart… en ek deel dit graag. My hart gaan werklik uit na mense wat honger is, na mense wat bekommerd is, na mense wat alleen is, na mense wat besig is om moed te verloor! Ek kan maar net bid dat God in Sy groot genade vir ons uitkoms sal gee, dat Hy ons opnuut sal toevou in Sy groot arms, en dat daar ’n kalmte en vrede oor ons sal kom wat menslik gesproke nie sin maak nie. Dat ons nuwe hoop sal kry! —— Baie dankie Louis Brittz, vir toestemming om die verwerking te gebruik!