У нас вы можете посмотреть бесплатно Liriekvideo Koeksuster -Marthie Nel Hauptfleisch-Woman On Fire или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hallo Hier is my ‘Botteltjie-Boodskap’: Tot nou toe was ons vreemdelinge vir mekaar, maar nou dat jy hier is loop ons ’n stukkie van die pad saam. My droom is om in Afrikaans ’n nuwe idioom van liefde en ’n liefdestaal te skep. Liedjies met ’n hartklop wat ons saam kan geniet… of sommer net pad-af neurie. Dit sal lekker wees om dit saam met jou te doen. Met jou hulp wil ek hierdie reis verder neem: my wens is om #radiospeeltyd te kry vir die nuwe musiek: laat weet wanneer en waar jy dink die musiek die beste voor sal pas. Verder stel ek belang in #optredes wat saak maak vir jou en jou musiekvriendekring. So glo ek kan ons saam ’n nalatenskap bou van ou volksbekende wysies, tot nuwe liedjies wat ons lewens saam afmerk en anker in helder poele lig. As my musiek jou roer, volg my asseblief, los vir my ’n boodskap (of kom met ’n voorstel!), deel my liedjies en help saam bou aan hierdie nalatenskap. Ons is mos nou musiekfamilie! Liefde, Marthie www.MarthieNel.com NS. Baie dankie aan Bram Potgieter vir al sy geduld en genialiteit om my musiek op klavier in sy vingers vas te vang , te skommel in meesterstukke sodat ek net hoef te worry om op die noot te sing. SUBSCRIBE to my Channel please :-) VISIT http://www.marthienel.com LIKE / womanonfire911 BUY MUSIC https://marthienelhauptfleischwomanon... FOLLOW / womanonfire_1