У нас вы можете посмотреть бесплатно John Deere 8R 410 EVT Transmission или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons het onlangs by Jacques Bester gaan kuier. Jacques boer in Moorreesburg en het onlangs belê in die nuwe John Deere 8R 410 met ‘n Elektries Variërende Transmissie (EVT)! Jacques beskryf die trekker as " ’n plesier om mee te werk!" en dit is DIE EERSTE van sy soort in Suid-Afrika. Die nuwe elektriese transmissie is die begin van 'n nuwe era in boerdery en bied verskeie voordele: 🔌 'n Ekstra 100 kW elektriese krag opwekking om toekomstige implemente te ondersteun. 🚜 'n Stiller kajuit, met 'n meer gelykmatige transmissie. ⏩ 'n Meer konstante spoed vir konstante werksverrigting. 🌱 Dit beteken dat boere kan bespaar op produk, omdat saad, kunsmis, en kalk met behulp van die EVT transmissie baie meer constant en egalig in die grond geplaas kan word. Met die John Deere EVT is daar dus meer beheer en baie voordele vir jou plaas. Kyk gerus die volledige video om meer te verstaan oor die John Deere voordeel wanneer jy in tegnologie belê vir jou plaas. Beleef die #AFGRIEquipmentVoordeel vir jouself! #JohnDeereHandelaar