• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning скачать в хорошем качестве

Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Baie duidelik die spanning tusssen God se kinders en die goddeloses. Wat Ps 5 dan besonders maak, is die kwessie van gebed en tweedens die aard van die teenstand wat gelowiges in hierdie wêreld ondervind. Volg die Psalm Bybelstudiereeks elke Woensdag op Woorde uit sy Woning. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 5 Gebed onder aanvegtinge Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2021 01 03 Kontakbesonderhede: Ds Gustav en Ina Opperman +27 83 650 2186 reformeer@gmail.com Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 103 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program. Musiek gebruik in hierdie video: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 5 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan

Comments
  • 40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning 4 часа назад
    40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • A Day in the Life of a Z.C.C (Zion Christian Church) Member ⭐ | Preparation for  ZCC Sunday Service 35 минут назад
    A Day in the Life of a Z.C.C (Zion Christian Church) Member ⭐ | Preparation for ZCC Sunday Service
    Опубликовано: 35 минут назад
  • 2022: God se gemeente aan die werk! Ds Gustav Opperman Neh 2 Woorde uit sy Woning 4 года назад
    2022: God se gemeente aan die werk! Ds Gustav Opperman Neh 2 Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1 4 года назад
    KSM Bybelstudie I 1 Des. I Maleagi 1&2 I Deel 1
    Опубликовано: 4 года назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 3 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning 4 года назад
    As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Санду призналась в прямом эфире — Молдавии конец? 2 дня назад
    Санду призналась в прямом эфире — Молдавии конец?
    Опубликовано: 2 дня назад
  • TRESA WIBAGA ABANA AKABAGURISHA YIJYIZE  UMUKOZI WO MURUGO ARAFASHWE 6 дней назад
    TRESA WIBAGA ABANA AKABAGURISHA YIJYIZE UMUKOZI WO MURUGO ARAFASHWE
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 10 месяцев назад
    Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 9 лет назад
    Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    Опубликовано: 9 лет назад
  • Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 3 года назад
    Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • 'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners 3 года назад
    'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
    Опубликовано: 3 года назад
  • God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss. 3 недели назад
    Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Riekert Botha - My Identiteit in Christus. Трансляция закончилась 5 лет назад
    Riekert Botha - My Identiteit in Christus.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • God se wondertekens  Sagaria 3:8 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    God se wondertekens Sagaria 3:8 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Vroue Bybelstudie - Rut 5 лет назад
    Vroue Bybelstudie - Rut
    Опубликовано: 5 лет назад
  • UMUGABO WE YAMUFOTOYE YAMBAYE UBUSA YOHEREREZA AMAFOTE YE UNDI MUGABO YAVAMUKAZI AKAMWINUKIRIZA HOSE 5 часов назад
    UMUGABO WE YAMUFOTOYE YAMBAYE UBUSA YOHEREREZA AMAFOTE YE UNDI MUGABO YAVAMUKAZI AKAMWINUKIRIZA HOSE
    Опубликовано: 5 часов назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5