У нас вы можете посмотреть бесплатно Episode 06/45 - Pip kry wortels (Gedramatiseerde Klankverhaal) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie episode is deel van 45 gedramatiseerde KLANK verhale wat nou ook in video formaat beskikbaar is op YouTube. Die verhale is beskikbaar in klank MP3 formaat en kan bestel word op die Pip Webwerf https://www.pipstories.co.za Die verhaal van Pip is geskryf deur Pieter Lourens. Verwerk vir radio deur Francois van Heyningen. Klank Produksie en Opnames asook video saamstelling vir YouTube gedoen deur Pieter Lourens. Vir verdere navrae epos: pieter@plgroup.co.za Al die verhaal van Pip die Perskepit se klankbaan is binnekort beskikbaar op YouTube KLIK HIER EN MAAK SEKER jy kry eerste kennis van die nuutste GRATIS verhale soos dit beskikbaar word: / @pieterlourens-pipstories SAAM KAN ONS DIT DOEN Ondersteun ons om so goeie vermaaklike en opvoedkundige materiaal te skep (met Christen waardes). Ons doelwit is om Vermaaklike opvoedkundige materiaal in AFRIKAANS GRATIS beskikbaar te stel aan u die ouer, kerk of skool. - Sou u so gelei voel kan U enige skenking/donasie maak deur op die veilige betaal skakel te klik: https://pay.yoco.com/pieter-lourens-t... Baie dankie. WAAROOR GAAN DIE STORIE?: Pip die Perskepit gaan oor 'n perskepit wat geplant word deur die boer van die plaas, met die doel om eendag 'n perskeboom te word, wat baie lekker perskes dra. Die storie vertel van Pip en sy maatjie Mollie die mol, Verrassing die mier, en nog vele meer karaktertjies en hulle wedervaringe. Pip word elke dag gekonfronteer deur allerhande uitdagings wat hy nie verstaan nie, maar sy vriende is daar om hom gerus te stel en te bemoedig, maar daar is natuurlik ook die wat nie goeie bedoelinge het nie. Pip die Perskepit is propvol mooi lewenslesse, wat gedramatiseer is met 'n skreeusnaakse en lang trane gebeurlikhede. AANBEVELING: Opvoedkundige vermaak, met goeie waardes en Christen beginsels. Dit sal goed wees vir 'n kind se mamma, pappa, ouma oupa, of skool juffrou of meneer om saam met klein kindertjies te kyk, om vir hulle mooi te kan verduidelik wat met Pip gebeur, soos hy verander van 'n perskepit na 'n perskeboom. AGTERGROND: Hierdie is die oorspronklike Afrikaanse kortverhaal van Pip die Perskepit geskryf deur Pieter Lourens. Die produksie is 'n gedramatiseerde klankopname wat nou beskikbaar is op YouTube (In klank alleen). BESTELLINGS EN NAVRAE: 1. Vir meer besonderhede kontak ons per epos by laptop@plgroup.co.za 2. Om 'n bestelling te plaas vir die gedramatiseerde reeks van x45 11minute klank/radio opnames op USB stafie of Elektronies aflaaibaar, besoek ons webwerf: https://www.pipstories.co.za/jou-taal...