У нас вы можете посмотреть бесплатно Ek Wil Aan Jou Roomys Lek! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
“Ek wil aan jou Roomys Lek” is ’n hoë-energie, dansvloer-gereed Afrikaans song met ’n groot sin vir humor en ’n stout knipoog. Dis speels, effens suggestief en glad nie skaam daaroor nie — maar alles in goeie gees en net vir die lekker lag. Met ’n aansteeklike beat en woorde wat jou laat glimlag (of effens laat bloos 😏), is dit die perfekte track om hard te speel, saam te sing en sommer die bure ook nuuskierig te maak. ’n Groot dankie aan almal wat WORS-Beats tot dusver ondersteun en ingeteken het — julle is absolute legends! Ek hoop hierdie lied help om 2026 met ’n groot glimlag en goeie vibes af te skop, want dit is my eerste enkelsnit van die jaar. Die song sal beskikbaar wees op Spotify én alle ander groot platforms, so draai hom hard en geniet dit! 👉 Laat my ook weet: ken julle daai deuntjie aan die begin en einde van die song? En laat dit julle ook dadelik aan die roomystrok dink… of is dit net ek? 🍦😄🎶