У нас вы можете посмотреть бесплатно GEE ONS KRAG! ~ Kulturele en Ekonomiese sobotasie by VTM или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
J.D. Kestell ~ "'n Volk red homself". Die Voortrekkermonument is by 'n kruispad. Gaan een van die grootste historiese en kulturele bakens in ons volk, ophou voortbestaan te danke aan 'n korrupte en onbevoegde regering? Of sal ons volk ons eie erfenis bewaar en beskerm? Die Voortrekkermonument moet inisiatiewe loods om staatsbestand te word. Ons moet die verantwoordelikheid opneem om na ons eie erfenis te kyk. Ons kan nie afhanklik van 'n vreemde en anti-Afrikaner bestel en regering verwag om ons erfenis se voortbestaan te verseker nie. Ons moet self! Die Voortrekkermonument ondervind ernstige finansiële druk weens die huidige kragkrisis. Om die impak van kragonderbrekings te verminder, is die Monument afhanklik van ’n kragopwekker wat duisende rande per dag kos. Hierdie koste is onvolhoubaar en bedreig die voortbestaan van hierdie erfenisterrein. Ons het jou hulp nodig om die Voortrekkermonument se hekke oop te hou. Klik hier om ’n bydrae te maak: https://vtm.org.za/gee-ons-krag-projek #boermedia #voortrekkermonument #Afrikaner #boer #Erfenis #geeonskrag #staatsbestand ONDERSTEUN ONS KANAAL ## Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses: / @boermedia Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.