У нас вы можете посмотреть бесплатно Liezel Pieters - Singles (Amptelike Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
#Singles #LiezelPieters #BoerboelTunes #Krone Singles to your playlist: https://orcd.co/kn28pqp Liezel Pieters - Sosiale Media Facebook - / liezelpieters777 Instagram - / liezelpieters777 TikTok - / liezelpieters777 Singles Music Video: Composer: L.Pieters, S. Hugo Botha, P. Botha, M. Mulder, M. Roets / KvN Publishing, SAMRO Publishing (M. Roets) © 2024 Boerboel Tunes Director: Eric T Graham DOP and Editor: Eric T Graham Grip, Production Manager: Tehan Buys Line Manager: Tehan Buys / Stephan Hugo Botha / Dora-Mari Bosch Marketing done by: IndiHUB / Boerboel Wear Venue: FUD, Olympus Liezel Pieters PR: IndiHUB - [email protected] - +27 12 751 3601 Lirieke - Singles: Te laat weer uitgebly My huis net-net gekry My impulsiewe besluit Om te lewe vir die oomblik Geen spyt voluit! Gedog vanaand bly ons tuis ‘n Netflix aand by die huis Gelukkig het die manne Ander Planne (Kom girls) Net uit vir ‘n uur Toe loop die Tequila Champagne is te duur So waar gaan ons hierna? ‘n Goeie balans Van ons slegte gewoontes Is lus vir ‘n dans So dans tot ons dood is Want vanaand, is die lewe is te kort… vir singles! (Singles, singles - vir singles x 2) Te laat weer uitgebly ‘n Moerse lekker tyd My clutch het mos weer gegly Ek lewe vir die oomblik Dis mos ‘n feit Ek gee my kop nog ‘n kans Bestel ‘n groen ambulans Want die pelle het mos Ander Planne.. Net uit vir ‘n uur Toe loop die Tequila Champagne is te duur So waar gaan ons hierna? ‘n Goeie balans Van ons slegte gewoontes Is lus vir ‘n dans So dans tot ons dood is Want vanaand, is die lewe is te kort… vir singles! x 3 Gedog vanaand bly ons tuis ‘n Netflix aand by die huis Gelukkig het die manne Ander Planne… Net uit vir ‘n uur Toe loop die Tequila Champagne is te duur So waar gaan ons hierna? ‘n Goeie balans Van ons slegte gewoontes Is lus vir ‘n dans So dans tot ons dood is Want vanaand is die lewe is te kort… vir singles! x 3 (Vir singles, singles x 2)