У нас вы можете посмотреть бесплатно Dozi - Muis Van Potchefstroom или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geniet Dozi se video van " Muis Van Potchefstroom ". Geniet die enkelsnit en laai dit op jou speellys - https://vyd.co/MuisVanPotchefstroom Lirieke: Hulle noem hom die muis daar van Potchefstroom Hy werk daar in die polisie, hy is ‘n stoutgat oom Hy hou van sy dop, ‘n meisie en ‘n tjop Vir niemand is hy bang, want hy’s ‘n poliesman Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom Soggens vroeg tot laat in die aand Sit hy in die kroeg met ‘n doppie in sy hand Die ouens los hom uit want hul weet die muis baklei Tot ou Bessie daar in stap dan maak die muis ‘n gly Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom Die meisies like hom kwaai as die wind sy hare waai Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom Eintlik is ou Piet ‘n baie lekker ou Hy’s die beste oom waarvan almal van ons hou Hy kuier lekker saam en het ‘n goeie tyd Tot die familie besluit om ons koppe af te byt Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom Hul noem hom: Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom Muis, Muis, Muis, Muis van Potchefstroom Die meisies like hom kwaai as die winde sy hare waai Dronk, dronk, dronk, Piet Muis val rond Hy’s die stoutgat muis daar van Potchefstroom Skrywers: Andre van Der Rheede / Vonk Uitgewers CC Kameras: Arno Venter Redigeerder: Arno Venter Kleur Redigeerder: Arno Venter Musiekvideo Konsep: Arno Venter & Dozi Produksie Bestuurders: Arno Venter Produksie: Tertius Human - Coolerbox Studios http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek