У нас вы можете посмотреть бесплатно Aidam-John & Lil' Willy - Hoef Nie Meer Te Huil Nie (prod. by Dj Waan & Zain) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Met hierdie enkelsnit wil die StayViral oukies julle bemoedig om weg te beweeg van die hartseer en om te jubel in jou geluk !😘✌ (Vers 1: Aidam-John) Maar ek weet Dis moeilik om te glo Jou hart vir my te gee Want jyt so baie seer gekry En ek weet Jy Kan jou tydjie vat Om vir my in te laat Want dit wat ek sien wat ons kan wees (Koor: Aidam-John) Ek glo in jou Glo in ons Glo in wat ek sien en dit is Ek glo in jou Glo in ons Glo in wat ek sien en dit is Dat jy ! (Hook: Aidam-John) Jy hoef nie meer te huil nie Hoef nie meer te huil nie Want jy is die een wat ek wil hê Ek glo in jou Jy hoef nie meer te huil nie Jy hoef nie meer te huil nie Want jy is die een wat ek wil hê (jou, ons) na naaa Oh naaa Jy is die een wat ek wil hê Ek glo in jou Jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie) Hoef nie meer te huil nie(na ooh ah) Want jy is die een wat ek wil hê (Vers 2: Lil Willy) Daar is mense in my lewe Ek gaan jou heelbo sit Ek en jy saam mekaar Gaan veg teen die bose Ja ek weet jy het 'n huis Maar my hart is jou woning Kom 'n bietjie nader laat ek jou noodle besoedel Jy hoefie meer te huil nie Kom ons lag 'n bietjie saam Ekke brag alweer met jou Mense sê ek is verwaand Jou geluk en jou skoonheid Maak nogsteeds vir hulle naar Hulle haat, ma jy bly 'n baas Want ek sê dat jy... (Hook: Aidam-John & Lil' Willy) Jy hoef nie meer te huil nie ( jy hoef nie meer te huil nie) Hoef nie meer te huil nie Want jy is die een wat ek wil hê Ek glo in jou (in jou) Jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie) Jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie) Want jy is die een wat ek wil hê (jou, ons) oh na Oh naaa Want Jy is die een wat ek wil hê (Outro: Lil' Willy) StayViral vir jou ! #StayViral ❤