У нас вы можете посмотреть бесплатно Verlossings Introspeksie met Jacques Munnik или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geliefdes, Gaan hierdie drie weke wat kom in met die seen van ons Here en deel asseblief hierdie boodskap met soveel mense as wat jy kan! Jesus is ons enigste weg na die ewige lewe! 11 Vrae wat ek myself moet vra i.t.v. my verlossing: 1. Het ek gemeenskap met Christus en die Vader geniet? 1 Johannes 1: 2-3: 1 Kor 1: 9 2. Is ek sensitief vir sonde? 1 Johannes 1: 5-10: Rom 3:23 3. Gehoorsaam ek die Woord van God? 1 Johannes 2; 3-5: Matt 28:20 4. Verwerp ek hierdie bose wêreld? 1 Johannes 2:15: 1 Johannes 5:19: 2 Kor 4: 4 5. Wag ek gretig op Christus se wederkoms? 1 Johannes 3: 2-3: Fil 3: 20-21 6. Sien ek 'n dalende patroon van sonde in my lewe? 1 Johannes 3: 4-10: Rom 6:14 7. Is ek lief vir ander Christene? 1 Johannes 3: 10, 14-16: 1 Johannes 2: 9-11 8. Ervaar ek beantwoorde gebed? 1 Johannes 3:22: 1 Johannes 5: 13-15 9. Ervaar ek die bediening van die Heilige Gees? 1 Johannes 4: 13-14: 1 Johannes 2:27 10. Kan ek onderskei tussen geestelike waarheid en dwaling? 1 Johannes 4: 1-3,5-6: Rom 4:25 11. Beleef ek verwerping in die samelewing weens my geloof? 1 Johannes 3:13: 1 Kor 4:13