• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Bybelskool - 11 Februarie 2026 скачать в хорошем качестве

Bybelskool - 11 Februarie 2026 8 дней назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bybelskool - 11 Februarie 2026
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Bybelskool - 11 Februarie 2026 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Bybelskool - 11 Februarie 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Bybelskool - 11 Februarie 2026 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Bybelskool - 11 Februarie 2026

Moedergemeente George Bybelskool 11 Februarie 2026 Dr Steve van der Walt Spreuke 1 Spreuke 1:1-33 – Begin met God Die boek Spreuke word met Salomo geassossieer omdat hy bekend was as ‘n wyse man (1 Kon 3-5). Twee bundels van sy spreuke is ook opgeneem in hierdie boek en beslaan 18 hoofstukke: 10:1-22:16 en 25:1-29:27. Die res van die boek is egter deur ander wyses geskryf, oor ‘n hele paar eeue versamel en deur die eindredaktor in die boek opgeneem, waarskynlik na die ballingskap. Die eerste hoofstuk beklemtoon dat wysheid in die eerste plek van God af kom (1:1-7) en in die tweede plek bevestig word deur die ervaring van mense wat die pad met die Here stap, soos ouers en ander gelowige rolmodelle. Dit is na hulle wat ‘n mens moet luister om wysheid te bekom, die eerste van tien “lewenslesse” van die pa aan sy seun (1:8-19). Wysheid – van God en van rolmodelle – is daarom vir die pa soos ‘n vrou wat roep en op wie jy jou ore fyn moet instel (1:20-33), ‘n metafoor wat ook in ander wysheidstradisies gebruik word. Dink byvoorbeeld aan Atena en Minerva, die simbool van wysheid in onderskeidelik die latere Griekse en Romeinse tradisie. Minerva is baie keer met ‘n uil uitgebeeld. 1:1-7 – Begin met God Onthou dat Spreuke bedoel is as ‘n gids om jou ‘n ekspert in die lewe te maak! Spreuke wil jou kapasiteit vir wysheid bou, sodat jy met wysheid kan optree. Dit sal jou help: Om te weet wanneer iemand verstandig praat (1:2); Om ‘n sin vir regverdigheid te ontwikkel (1:3); Om met oorleg op te tree (1:4); Om tot dieper insig te kom (1:5-6) Om nie toe te gee as daar verleiding of dwaasheid oor jou pad kom nie (1:7, 10). Die klem op kennis en oorleg in vers 4 tref my. Let op dat dit nie teoreties bedoel word nie, maar prakties. Dit gaan ook nie net oor kennis as sodanig nie, maar oor kennis en oorleg. Oorleg kan ook vertaal word met oordenking of beraadslaging. Dit veronderstel ’n deurdink van die implikasies en betekenis van kennis, en dit ook nie net op jou eie nie, maar saam met ander, soos Spreuke ook in 11:14 nog verder in terme van leiers en die gemeenskap sal beredeneer. Kennis en oorleg is dus nodig om reg te kan optree. Dié tipe wysheid is vir die lewe saam met ander bedoel! Dieselfde geld ‘n sin vir regverdigheid en billikheid in vers 3. Dit is iets wat jy aanleer. Dit is iets wat jy beoefen. Dit is iets waarin jy groei. Maar dit is ‘n leerervaring wat met die gemeenskap te make het. Dit is immers waar jy die regverdigheid moet 4 beoefen. En dit is die basis van ’n goeie en behoorlike opvoeding – dat jy tereg kom in die gemeenskap met God en met ander. Die eerste ding wat ‘n mens moet leer om hierdie tipe wysheid te bekom, begin egter nie met die gemeenskap as sodanig nie, maar met die “vrees van die Here”, wat in vers 7 vertaal word met “die dien van die Here”. Hierdie vrees/dien kan ook vertaal word met ontsag vir die Here, wat miskien beter oordra wat die vers bedoel. Die tipe kennis wat Spreuke dink die moeite werd is, begin met die bewussyn en ontsag vir die Here. Sonder hierdie ontsag vir God raak jy eintlik self god en draai jou lewe te maklik net om jouself. Om die waarheid te sê, sonder ontsag vir God raak dit ook vir jou moeilik om na ander te luister, veral na die rolmodelle wat met ontsag vir God lewe. Peterson vertaal daarom vers 7 met: “Start with God—the first step in learning is bowing down to God“. Dit is ook die oorhoofse beginsel vir alles wat Spreuke gaan sê, en waarin die wysheid ook opgesluit lê. Soos kennis by die ontsag vir die Here begin, so begin wysheid ook daarmee (9:10). 1:8-19 – Luister na rolmodelle Die tweede ding wat ‘n mens moet leer, is om te luister na rolmodelle: jou pa, jou ma (vers 8), en ander gesagsfigure. Let op hoe hierdie twee sake (1:1-7 en 1:8-19) ooreenkom met die eerste gebod van elk van die twee tafels van die wet: “Jy mag naas My geen ander gode hê nie” (Eks 20:3) en, “Eer jou vader en jou moeder” (Eks 20:12). Die boek Spreuke kan dus gesien word as ’n uitgebreide uitleg van alles wat in die Tien Gebooie as die hart van God se wil vir die volk uitgespel is. Trouens, Jesus beskou hierdie twee sake as die hart van Sy eie lering, om God lief te hê en jou naaste soos jouself (Matt 22:37-40). Die boek Spreuke is dus ’n heerlike praktiese uitleg van die wet, en iets waarin ’n mens die sin van Jesus se leringe kan raaksien, ’n hele paar eeue voor Hy met Sy bediening sou begin. Let op hoe die pa die alternatief uitspel. As ’n mens nie met God begin nie, as jy nie die invloed van rolmodelle respekteer nie, sit jy jou voet op ’n pad waarin jy min weerstand gaan hê teen die verleiding van misdaad en geweld. Dit is die gevaar van ’n lewe waar jy nie bewustelik lewe saam met God nie, en jou afskei van die geborgenheid van die primêre verhoudingsruimte, die gesin en familie, sowel as die geloofsgemeenskap. Jy raak te maklik die enigste oriënteringspunt vir jou norme en waardes.

Comments
  • 4 Дешёвых Фрукта, Которые Продлевают Жизнь После 60 (Врачи О Них Молчат) 3 дня назад
    4 Дешёвых Фрукта, Которые Продлевают Жизнь После 60 (Врачи О Них Молчат)
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Kinderdiens : Jona en die Vis 5 лет назад
    Kinderdiens : Jona en die Vis
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Bybelskool - 18 Februarie 2026 1 день назад
    Bybelskool - 18 Februarie 2026
    Опубликовано: 1 день назад
  • Bybelskool - 28 Januarie 2026 3 недели назад
    Bybelskool - 28 Januarie 2026
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Jakubiak o Hołowni i Polsce 2050: 2 часа назад
    Jakubiak o Hołowni i Polsce 2050: "pokazali, że są zdolni zdradzić samych siebie" | Reasumując
    Опубликовано: 2 часа назад
  • EPSTĪNA FAILI - Kas tiek noklusēts? / SANDRIS TOČS 3 дня назад
    EPSTĪNA FAILI - Kas tiek noklusēts? / SANDRIS TOČS
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Kelionė dviračiais po Balkanus Penkiolikta diena. Visą dieną į kalną ir prieš vėją. Baigiasi vanduo. 17 часов назад
    Kelionė dviračiais po Balkanus Penkiolikta diena. Visą dieną į kalną ir prieš vėją. Baigiasi vanduo.
    Опубликовано: 17 часов назад
  • Bybelskool @ Moeder 4 Aug 2021 4 года назад
    Bybelskool @ Moeder 4 Aug 2021
    Опубликовано: 4 года назад
  • Week van Gebed  - 3  Februarie  2026 Трансляция закончилась 2 недели назад
    Week van Gebed - 3 Februarie 2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 недели назад
  • Залужный идет 17 часов назад
    Залужный идет "в атаку". Принц Эндрю за решеткой. Мария Захарова жалко скулит.
    Опубликовано: 17 часов назад
  • Gedenkdiens van Sarie Jonck - 22 Januarie 2026 Трансляция закончилась 4 недели назад
    Gedenkdiens van Sarie Jonck - 22 Januarie 2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 недели назад
  • ARMIA PUTINA DRUGĄ ARMIĄ ŚWIATA? PRAWDZIWA SIŁA ROSJI [WOLSKI I BOJKE] 6 часов назад
    ARMIA PUTINA DRUGĄ ARMIĄ ŚWIATA? PRAWDZIWA SIŁA ROSJI [WOLSKI I BOJKE]
    Опубликовано: 6 часов назад
  • Zapomniane historyczne kadry, które miały nigdy nie ujrzeć światła dziennego 7 часов назад
    Zapomniane historyczne kadry, które miały nigdy nie ujrzeć światła dziennego
    Опубликовано: 7 часов назад
  • Abraham, Jakob, Josva - Time 3/3 11 дней назад
    Abraham, Jakob, Josva - Time 3/3
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Трансляция закончилась 4 дня назад
    "Attiecības" #40 Kāpēc Dievs atdala no mums cilvēkus? Andris Opengeims _ 16.02.2026.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 дня назад
  • Ukraina zrobiła coś NIEWIARYGODNEGO w Pokrowsku… Rosja nie ma szans! 13 часов назад
    Ukraina zrobiła coś NIEWIARYGODNEGO w Pokrowsku… Rosja nie ma szans!
    Опубликовано: 13 часов назад
  • Szpiegowskie auta! Polska na celowniku Chin? Co zrobi Trump? — Bogdan Góralczyk i Piotr Zychowicz 4 часа назад
    Szpiegowskie auta! Polska na celowniku Chin? Co zrobi Trump? — Bogdan Góralczyk i Piotr Zychowicz
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Erediens -  01 Februarie 2026  (geredigeerd) 2 недели назад
    Erediens - 01 Februarie 2026 (geredigeerd)
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Евангелие в силе и чудесах: История д. Дубица (часть 1) | Подкаст 7 дней назад
    Евангелие в силе и чудесах: История д. Дубица (часть 1) | Подкаст "Включи свет"
    Опубликовано: 7 дней назад
  • JAKUBIAK WPROST: „To jest dom wariatów!” Kulisy programu SAFE | Gość Dzisiaj 3 часа назад
    JAKUBIAK WPROST: „To jest dom wariatów!” Kulisy programu SAFE | Gość Dzisiaj
    Опубликовано: 3 часа назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5