У нас вы можете посмотреть бесплатно Ontwikkel die godelike natuur in jou или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoe ontwikkel ek die goddelike natuur in my? How do I develop the divine nature within me? 2 Petrus 1:3-11 Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, 4waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. 5En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie; 9want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet. 10Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak; want as julle dit doen, sal julle nooit struikel nie. 11Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. (AFR53) Ywer / Every effort – (spoudē) means "eagerness to do something, with the implication of readiness to expend energy and effort" 1. Leef in gehoorsaamheid aan die inwerkende oortuiging van God in jou lewe / Live in obedience to the inworking conviction of God in your life Geloof / faith – (pístis) "the Lord's inworked (inbirthed) persuasion" always received by believers (never self-generated) 2. Leef die Woord se morele standaard / Live the Word’s moral standard Deug / Virtue – (arétē) virtue or moral excellence 3. Pas die kennis toe wat jy uit jou direkte verhouding met God ontvang. / Apply the knowledge you receive from your direct relationship with God Knowledge / Kennis – (gnōsis) knowledge gleaned from first-hand (personal) experience. This connects theory to application ("application-knowledge") gained in (by) a direct relationship 4. Leef met selfbeheersing. / Live with self-control. Selfbeheersing / Self-control – (egkráteia) dominion within, proceeding out from within oneself, but not by oneself. 5. Lewe met geduld onder die uitdagings wat God in jou lewe toelaat. / Live with patience under the challenges that God allows in your life. Lydsaamheid / Steadfastness – (hypomonē) remaining under, endurance; steadfastness, especially of God enabling believers to "remain (endure) under" the challenges He allots for them. 6. Leef met jou hele wese volgens God se natuur. / Live with your whole being according to God's nature Godsvrug / Godliness – (eusébeia) the inner (personal) response to the things of God which shows itself in godly piety (reverence). 7. Leef liefde teenoor die kinders van die Here / Live love towards the children of God Broederliefde / Brotherly affection – (philadelphía) is the special affection ("kindred spirit") God creates between fellow-believers. They recognize and experience this by valuing His work of faith in each other. 8. Leef liefde teenoor alle mense ook hulle buite die geloof / Live love towards al people also the on the outside of faith Naasteliefde / Love – (agápē) God's love, what He prefers" and has moral (spiritual) content.