У нас вы можете посмотреть бесплатно EK GLO | Die Apostoliese geloofsbelydenis или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Lede van Wellington Moederkerk was geinspireer na 'n besoek aan die Calvin Institute of Worship in die VSA wat die APOSTLE'S CREED mooi vertolk het in 'n video. Hulle het daarna hierdie projek saam met Stefan Botha vervaardig en die Afrikaanse APOSTOLIESE GELOOFSBELYDENIS vertolk met lede vanuit die Wellington gemeenskap. DIE APOSTOLIESE GELOOFSBELYDENIS (of Twaalf Artikels) lui soos volg: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde En in Jesus Christus, Sy enig-gebore Seun, ons Here; Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria: wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees; en ’n ewige lewe.