У нас вы можете посмотреть бесплатно DIE ANGLO BOERE OORLOG EN DIE BRUTALITEIT VAN DIE britte SAL NOOIT VERGEET WORD NIE или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Het jy al ooit die moeite gedoen en deur 'n Boervrou en kinder konsentrasiekamp kerkhof geloop? Meer as 38 000 was daar deur hulle vermoor om die goud en diamante te kry. Waarom het die Vrouemonument in Bloemfontein die waarheid vir solank verberg? Om ons te laat glo het dat daar net 26 000 gesterf het? Met al hulle kundige werkers moes 'n dame vir hulle gewys het met name van 34 000. Waarom het hulle al die jare die waarheid te sweig? Waarom met al hierdie kundiges het nie die waarheid gaan soek nie? En so het die leun hulle ook ingehaal.Die verskil tussen 'n Boer en afrikaner is baie groot. Nou na al die jare is34 000 se name daar opgerig. Die verraad is groot nog steeds na al die jare.