• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 скачать в хорошем качестве

GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 Трансляция закончилась 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES - 10 JULIE 2022

Jou gehoorsaamheid van gee maak dit moontlik vir ons om hierdie lewensverrykende boodskap by soveel mense uit te kry. Ons het verskeie elektroniese maniere waardeur jy kan gee! Volg hierdie skakel vir meer besonderhede - https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Handelinge 2:38 (NAV) Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.”  Bekering is ‘n besluit.  Doop is ’n stap van gehoorsaamheid.  Vergifnis van sonde is die resultaat van Christus se off¬er.  Die Heilige Gees as gawe is God se belofte aan elkeen wat tot wedergeboorte kom (Handelinge 2:33). Johannes 16:13 (NAV) “Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. Wat Hy sal sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig.” Dit is die Heilige Gees wat ons in die waarheid lei. Romeine 8:12-14 (NAV) Daarom dan, broers, staan ons onder 'n verpligting, maar nie teenoor ons sondige natuur om daarvolgens te lewe nie. As julle julle lewe deur die sondige natuur laat beheers, gaan julle die dood tegemoet, maar as julle deur die Gees 'n einde maak aan julle sondige praktyke, sal julle lewe. Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. 1. HOE LYK DIT OM DEUR DIE GEES GELEI TE WORD? Galasiërs 5:22-25 (NAV) Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie. Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig. Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. 1 Tessalonisense 5:19-22 (NAV) Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. Moenie profesieë geringskat nie, maar toets dit alles, behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is. Efesiërs 4:30 (NAV) En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Efesiërs 4:17-32 (NAV) In die Naam van die Here doen ek 'n ernstige beroep op julle: Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard. Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met 'n onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te doen. Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie. Julle het tog van Hom gehoor, en omdat julle sy volgelinge is, is julle onderrig volgens die waarheid wat in Jesus is. Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig. Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie. Moenie die duiwel vatkans gee nie. As iemand 'n dief is, moet hy ophou steel; hy moet deur harde werk op 'n eerbare manier self in sy lewensonderhoud voorsien; dan sal hy iets hê om vir die armes te gee. Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom. En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. 2. HOE BEDROEF/BLUS ONS NIE DIE HEILIGE GEES NIE? 2.1 Moet Hom nie teenstaan nie (dit is tot jou eie nadeel). 2.2 Soek Hom bewustelik en met oorgawe aan God se wil. (Leiding van die Heilige Gees) 2.3 Belyn jouself met God se verlossingswerk in jou. 2.4 Vermy konflik tussen die Heilige Gees se leiding en God se geopenbaarde Woord. 2.5 Word gelei deur vrede, wanneer jy probeer sin maak of dit God se keuse is, aldan nie.

Comments
  • Daaglikse Oordenking - 31 Desember 2025 5 часов назад
    Daaglikse Oordenking - 31 Desember 2025
    Опубликовано: 5 часов назад
  • DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024 Трансляция закончилась 1 год назад
    DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 год назад
  • Встречи и переговоры: Трамп заявил о полной поддержке Израиля 19 часов назад
    Встречи и переговоры: Трамп заявил о полной поддержке Израиля
    Опубликовано: 19 часов назад
  • 6 дней назад
    "When God Says WAIT… Your Miracle Is Already Moving"| Dr. Billy Graham
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Koning Van Die Konings | Pastoor Jacques Pienaar 2 дня назад
    Koning Van Die Konings | Pastoor Jacques Pienaar
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Ontvang elke gelowige die Heilige Gees? 4 года назад
    Ontvang elke gelowige die Heilige Gees?
    Опубликовано: 4 года назад
  • SKUIF JOU KOP EN JOU LYF NA CHRISTUS TOE - 17 JULIE 2022 Трансляция закончилась 3 года назад
    SKUIF JOU KOP EN JOU LYF NA CHRISTUS TOE - 17 JULIE 2022
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 года назад
  • 31 Desember 2025 | Ritmia Oggenddiens  | Kersfees - 2026 Naby Genoeg
    31 Desember 2025 | Ritmia Oggenddiens | Kersfees - 2026 Naby Genoeg
    Опубликовано:
  • Wenn dein Herz müde ist – diese Musik hilft   Lobpreis 2 дня назад
    Wenn dein Herz müde ist – diese Musik hilft Lobpreis
    Опубликовано: 2 дня назад
  • LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024 Трансляция закончилась 1 год назад
    LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 год назад
  • Arturas Orlauskas, 15 часов назад
    Arturas Orlauskas, "Iš kiemo pusės" #912 informacinė satyros ir humoro laida, 2025 12 30
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Wanneer angs jou oorweldig - Beleef Preek #53 8 месяцев назад
    Wanneer angs jou oorweldig - Beleef Preek #53
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024 Трансляция закончилась 1 год назад
    WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 год назад
  • 24 Augustus | Stephan Joubert | Gee Ons Vandag Ons Daaglikse Brood 4 месяца назад
    24 Augustus | Stephan Joubert | Gee Ons Vandag Ons Daaglikse Brood
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Рав Даниэль Булочник Глава Ваехи 5786 1 день назад
    Рав Даниэль Булочник Глава Ваехи 5786
    Опубликовано: 1 день назад
  • Hoekom gebeur slegte dinge met goeie mense? - Hugo Weich, 5 September 2021 4 года назад
    Hoekom gebeur slegte dinge met goeie mense? - Hugo Weich, 5 September 2021
    Опубликовано: 4 года назад
  • PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024 Трансляция закончилась 1 год назад
    PASOP VIR PROFETE WAT VERKEERD WYS - 28 APRIL 2024
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 год назад
  • Luisteraarsvraag: Hoekom gebeur slegte dinge met mense? 2 года назад
    Luisteraarsvraag: Hoekom gebeur slegte dinge met mense?
    Опубликовано: 2 года назад
  • Homilie ze mše svaté 24.12.2025, P. Marián Pospěcha 1 день назад
    Homilie ze mše svaté 24.12.2025, P. Marián Pospěcha
    Опубликовано: 1 день назад
  • VOLG MY EN EK SAL JOU MAAK … - 14 JULIE 2024 Трансляция закончилась 1 год назад
    VOLG MY EN EK SAL JOU MAAK … - 14 JULIE 2024
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 год назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5