У нас вы можете посмотреть бесплатно Eindstryd - Komiese Koninkryk | Hidden Track Sessions или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Eindstryd is an independent four-piece, Afrikaans rock band hailing from the heart of South Africa, Bloemfontein. The culmination of four unique perspectives brought about music that stands for universal truth, love and unity. The lyrics are backed up by energetic and punchy riffs, bass lines and drum fills that will stir the soul of any individual that is willing to listen. Through passion and authenticity, we believe that music has the power to change perspectives, and we as a family of musicians proudly take up the torch from those who came before us. A quote from our song, Eindstryd “Ek’s voëlvry slaggereed”. Lyrics: [verse 1] Welkom jy't ingeskakel op 'n satiriese verhaal Waar fokkol gaan oor fokkol en die dobbelsteen op sewe val Welkom jy's deel van al die mooi ek sweer Welkom onvoorbereide groei en ongewillige evolusie Jou sone van gemak word deur n skare afgelag [Chorus] Verwelkom my, in die komiese koninkryk Ek voel soms uit gesluit Probeer om in te gly Intree, optree en aftree Maar tyd gaan verby terwyl ek besluit Verwelkom my [Verse 2] As n verbruiker moet ek weeg Sit ons terug wat ons uit teeg Genereer jy dalk n lag, al is jy die grap in iemand se dag Ek sal die son oor jou sien skyn, jy's krities mooi en drasties rein Ek glo in moredag Dis die geheim gou jou duim op die samesyn [Chorus] Verwelkom my, in die komiese koninkryk Ek voel soms uit gesluit Probeer om in te gly Intree, optree en aftree Maar tyd gaan verby terwyl ek besluit Verwelkom my [Bridge] (x 4) Ek sal die son oor jou sien skyn, Krities mooi en drasties rein, Ek glo ek glo in môredag [Chorus] Verwelkom my, in die komiese koninkryk Ek voel soms uit gesluit Probeer om in te gly Intree, optree en aftree Maar tyd gaan verby terwyl ek besluit Verwelkom my Facebook: / eindstryd Instagram: / eindstryd