У нас вы можете посмотреть бесплатно Christia Visser - Ek Sal As Jy Sal (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Ek Sal As Jy Sal" by Christia Visser. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/EkSalAsJySal Follow Christia Visser op Social Media: Facebook - / christiavisser.actress Instagram - / christia_visser Twitter - / christia_visser Select Musiek Webiste - https://selectmusiek.co.za/christia-v... Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film Venue: Photo Factory Venue Boksburg Makeup & Hare: Mionique Makeup & Hair Ek Sal As Jy Sal - Lirieke As ek spring sal jy vlieg Ons is hoog en verlief Ons is vreesloos Sakke sout saam gesleep En die stad brand gesteek Wolke wierook Wat is jou nommer? Dis simpel maar ek mag wonder Wat as die tyd ons verander Sal jy my weer wil leer ken Ons is gegiet in die vlamme Cliché, maar aanhouers wen So, ek sal as jy sal Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val En ek sal as jy sal 7 maal 70 maal weer vir jou val Dalk is ek seinig Ek weet ook als moet tog eindig Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son So, ek sal as jy sal 7 maal 70 maal Ons het alles verbrand Wille wortels geplant langs die waters Met my hand in jou hand Smeek my hart en verstand Trek my nader Wat is jou nommer? Dis simpel maar ek mag wonder Wat as die tyd ons verander Sal jy my weer wil leer ken? Ons is gegiet in die vlamme Cliché, maar aanhouers wen So, ek sal as jy sal Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val En ek sal as jy sal 7 maal 70 maal weer vir jou val Dalk is ek seinig Ek weet ook als moet tog eindig Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son So, ek sal as jy sal 7 maal 70 maal Wat as die tyd ons verander Sal jy my weer wil leer ken? Ons is gegiet in die vlamme Cliché, maar aanhouers wen So, ek sal as jy sal Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val En ek sal as jy sal 70 maal 70 maal weer vir jou val Dalk is ek suinig Ek weet ook als moet tog eindig Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son So, ek sal as jy sal 7 maal 70 maal Wat is jou nommer? Dis simpel maar ek mag wonder Music video by Christia Visser performing Ek Sal As Jy Sal (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/j1421N #ChristiaVisser #EkSalAsJySal