У нас вы можете посмотреть бесплатно JAYD?N - Saam My Staan (Official Music Video) Afrikaans Drill SA Drill или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
JAYD?N - Saam My Staan. Video Shot by JAYD?N Beat by Ninez Lyrics: Chorus: Gaan jy ride vir my Is jy bereid om te die vir my Ek wil weet gaan jy slide vir my Recognize fakes al a mile away Gaan jy saam my staan Gaan jy van my praat Gaan jy ride or die Wil weet of ek jou kan trust Verse 1: Baie het al gekom baie het al gegaan. ‘N broe het my binne die rug gesteek amper gevoel eks geskiet met ‘n gun. Dis hoekom ek nie nog koppel nie ek vertel niemand van wat ek beplan. Smile saam met my in die skag daai broe het dan gepraat het geweet hy was bang. Kies ‘n kant as jy saam my gaan hang. Kies ‘n kant wan die opps gaan jou vang. Dis belangrik want ons kom van kleins af het vir jou gestaan nou is jy middel man. Die game het my wise gemaak. Het gehoor toe jy van my praat. Gedog jy het my back but toe hoor ek my naam en toe voel ek geraak. Voel bietjie seer gemaak. Waars jou ruggraat. Ek het gedog jys groot ek was amper dood omdat jy gaan kla. Die gevolge het ek gedra En ek dra dit nou nog. Nou is ons altwee distant ek het gedog dat jys my bra ha.a. Verse 2: Jy was my grootste fan toe niemand my ken nie en almal nog hate. Miskien was jy heeltyd net agter af lyk my jy het my net heeltyd gebruik. Ek was dan heeltyd net 100 met jou ek het altyd vir jou uit gekyk. Ek het nie daai gesien kom nie jy was dan ‘n broe jy het loyal gelyk. Maar nou weet ek dan alles was fake. Les geleer ek het alles getake. Sal dit nooit aan jou doen nie ek hoop jys orite en ek hoop dat jou lewe is great. Is swaar om te trust but die lewe gaan aan almal flop almal maak dan mistakes. Is baie keer swaar om te sien wie is rerig jou vriend en wies eintlik die snakes. But okay nou is jaydin awake En ek het an a vraag. Hoekom het jy gechange want ek hoor dat die opps het jou uit gedaag. Toe draai jy dan alles op my was dit rerig so nodig om uit te praat. Waars jou ruggraat ek het gedog dat jys my bra Ha.a. #afrikaansdrill #recommended #trending #viral #drillmusic #southafricandrill