У нас вы можете посмотреть бесплатно Oor Ortodoksie 1.1 Inleiding - Wat die Ortodokse Kerk is, en wat Ortodokses glo или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Oor Ortodoksie-reeks praatjies bespreek verskillende onderwerpe vir mense wat geïnteresseerd is om Ortodoks te word, of reeds Ortodoks is. Hierdie video is 'n algemene inleiding tot die Ortodokse Kerk en bespreek vrae soos: Waar pas die Ortodokse Kerk in? Wanneer het die Ortodokse Kerk ontstaan? Waar kry mens vandag oral die Ortodokse Kerk? Wat glo die Ortodokse Kerk oor die Heilige Drie-Eenheid, Jesus Christus, Verlossing en die Kerk? Meer inligting oor die Ortodoksie is te vinde by ortodoksie.co.za. Hier is 'n skakel na die Google Meet aanlyngesprek wat oor hierdie video gevoer sal word op Dinsdagaaand, 7 Oktober 2025 om 19.00: https://meet.google.com/rmx-snzy-uyi