У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd met Coach Freek или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Toe Dawid by Siklag aankom in 1 Samuel 30, het hy een van die grootste terugslae van sy lewe beleef — alles was afgebrand, sy mense was weggevoer, en sy manne wou hom selfs stenig. Maar Dawid het iets gedoen wat ons almal moet leer: ✨ Hy het homself versterk in die Here. ✨ Hy het die Here geraadpleeg. ✨ Hy het opgestaan en teruggeveg. ✨ En hy het alles teruggekry — “recovered all.” In vandag se Brultyd praat ons oor hoe vinnig ons moet herstel wanneer ’n terugslag, teleurstelling of mislukking ons tref. Nie deur ons eie krag nie — maar deur die krag van God wat ons weer op die been bring. As jy deur ’n moeilike tyd gaan of onlangs ’n terugslag beleef het, is hierdie episode vir jou. Kom ontvang moed, perspektief en geestelike krag om weer op te staan. Order your Tala Products: Baasraak10 for 10% discount on https://www.castlewalkpharmacy.com/