У нас вы можете посмотреть бесплатно 9 Mar 2026 Economy или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🚨 Weghol oliepryse! | Ekonomiese Oorsig – 10 Mrt 2026 Die oorlog. Die oorlog. Die oorlog. Geopolitieke spanning stuur skokgolwe deur die wêreldekonomie – en die impak word ook in landbou gevoel. Saam met Prof. Waldo Krugell ontleed ons die direkte en indirekte invloed van die oorlog op die ekonomie en die landbousektor. Verder gesels ons met Daan Hugo van FFG oor strooptyd wat vinnig nader kom en waarvoor boere nou moet uitkyk in die huidige mark- en produksie-omgewing. 📊 Moenie hierdie insigte misloop nie. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:29 Markte 00:55 Oliepryse 04:15 Rentekoerse 05:46 Direkte impak van oorlog 06:35 Hoe lank gaan oorlog aanhou? 09:27 Sektore wat baat by oorlog 13:14 Dekking m.b.t oorlog 16:31 Strooptyd - waarvoor jy moet uitkyk 18:44 Branddekking 20:17 Bek-en-klou en versekering Trots aan jou gebring deur FFG Group of Companies 👉 Bly op hoogte en teken verniet hier in: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #ekonomie #oliepryse #landbou #boerdery #graanmarkte #saekonomie #agrisa #amttrends #farmeconomics #geopolitics