У нас вы можете посмотреть бесплатно Verveeld in huwelik = vind 'n Delíla или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Johan het begin verveeld raak in sy huwelik en 'n Delila het op sy pad gekom. Hy het selfs by hierdie vrou ingetrek om sy buite-egtelike verhouding voort te sit. Maar hy het vinnig besef dat 'n Delila net tydelik is en dat hy JESUS nodig het. In 'n droom het JESUS aan hom verskyn en hom gewaarsku. Vandag is Johan gelukkig getroud en 'n liefdevolle pa vir sy kinders. Ontdek sy ongelooflike reis van verlore liefde na verlossing in hierdie inspirerende verhaal. Johan Nothnagel [email protected] "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis / @diegetuienis https://diegetuienis.co.za/ Musiek: Adobe Stock: https://stock.adobe.com Pixabay.com: Audio File Title: Wake up to the Renaissance Licensor's Username: https://pixabay.com/users/audiocoffee... Audio File URL: https://pixabay.com/music/corporate-w... Audio File ID: 135540 Youtube Library Beeld materiaal: Adobe Stock: https://stock.adobe.com