У нас вы можете посмотреть бесплатно Larry Walters se vlug in 1982 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
‘n Stoel en ‘n klompie balonne wat met helium gevul is, is genoeg om enige adrenalienverslaafde opgewonde te maak. Tom Morgan, ‘n Britse avonturier het Maandag sowat 2000 meter hoog met ‘n kampstoel en helium-gevulde balonne oor dele van Gauteng gevlieg. Weersomstandighede het hom genoodsaak om die eksperiment te verskuif van die oorspronklik beplande Botswana tot Noord van Johannesburg. Sy manewales herinner aan die Hollywood animasie film UP. Om ballonne aan ‘n stoel vas te maak is egter nie ‘n nuwe idee nie. Op 2 Julie 1982 het Vietnam-veteraan Larry Walters groot opslae gemaak toe hy helium-gevulde balonne aan ‘n tuinstoel vasgemaak het. Sy plan was om die balonne met ‘n “BB-gun” stukkend te skiet indien hy te hoog vlieg. Sy tuinstoel het egter so vinnig die lug opgeskiet dat hy die speelgoedwapen tesame met sy donkerbril verloor het. Walters het ‘n hoogte van sowat 16 000 ft bereik en toe die Long Beach lughawe van hom hoor was hul nie beïndruk nie. Sy storie het talle nuwe volgenlinge geinspieer en onder andere ook die 2003 Australiese film, Danny Deckchair.