У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe help ek my kind om beter te lees? Medeklinkers (h, p, k, j, l) LEESPROGRAM 4/40 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige LEESPROGRAM video gaan vir jou kind die selfvertroue gee om die medeklinkers/konsonante (h, p, k, j, l) te gebruik in kombinasie met die reeds aangeleerde Afrikaanse VOKALE. Juffrou kan al die Afrikaanse Alfabet klanke op 'n papier skryf vooraf, soos in die video om te kyk of die kinders vertroud is met al die aangeleerde klanke. 🎯HULPMIDDELS om hierdie video te verander in 'n volledige les: https://www.teacharesources.com/produ... 👉NOG VIDEOS OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word. 💥LUISTER EN LEES: (Klik op die skakel om direk herlei te word)👇 • Hoe help ek my kind om beter te lees? SINT... 🎯Complete playlist of Afrikaans ABC stories: • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om... 🎯Complete playlist of English ABC stories: • English Alphabet STORIES for kids | Educat... Wil jy graag nog meer video's vir jou kind wys wat handel oor Afrikaanse klanke? Klik op die speellys hieronder. • Плейлист 👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by: https://www.teeprint.co.za/store/plea... 🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle... 🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis! Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels. 🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)