У нас вы можете посмотреть бесплатно Jesus kaptein van my bootjie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Prediker: Danie Rossouw Skrif: Johannes 15 Dit is dalk nie vandag vir jou ’n tyd van feesviering nie – dit kan selfs ’n hartseer tyd wees. Miskien was jou jaar nie maklik nie, of dalk voel jy moedeloos oor wat volgende jaar mag inhou. Maar jy is op die regte plek – ek het ’n boodskap van hoop vir jou vir 2026… en ek deel dit uit Matteus 14:22–33, waar ons lees hoe Jesus op die see na Sy dissipels toe kom te midde van hulle storm. Die verhaal eindig so mooi wanneer Jesus in hulle klein bootjie klim en die storm bedaar. In die jaar wat voorlê, nooi Jesus weer in jou bootjie in – gee Hom volle beheer as Kaptein. Die storms gaan nie altyd onmiddellik stil word nie, maar Hy is saam met jou en Hy sal jou na ’n pragtige hawe lei! Roep God aan in jou tye van nood, en Hy sal jou hulp wees. Hy verklaar vandag vir jou ’n nuwe dagbreek – in Sy lig sien ons die lig!