У нас вы можете посмотреть бесплатно Net nog enetjie | VSA ruk die diplomatieke mat onder Rasool uit | Ep. 35 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor die sondes van Ebrahim Rasool, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur na die VSA. Na Rasool uit Amerika geskop is, het die ANC verbasend genoeg nie tot sy verdediging gesnel nie. Dit lyk al meer of die ANC tog bereid is om ʼn bietjie deur die VSA geboelie te word en net dalk die veranderinge aan buitelandse beleid aan te bring wat Trump vereis. 00:00 Inleiding 01:35 Die VSA skop Rasool uit 22:33 Begroting 2.0 31:32 Luisteraarsvraag: Waar trek Bela?