У нас вы можете посмотреть бесплатно Rowwe Bliksem - Riaan Benadé en Jay vir Buffelsfontein brandewyn или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Julle kan 'Rowwe Bliksem' hier luister of koop - https://lnk.to/RowweBliksemMB Produksie deur DAPPER MEDIA Regisseur & Kinematograaf - Meyer le Roux en Conrad Theron Kamera Assistent - Ulrich Fischer & WC Kriel Redigering & Kleur - Conrad Theron _______________________________________________________________________ Lirieke: Hei oom Jay Hoe kom mens op daai vibe? Man ek sal die cooler laai Maar waantoe gaan ons waai? Ons stop sommer om die draai En ons gaan vir Meyer kuier Maar wat as Meyer weier Ons sê ons brannewyn is klaar Want daar's nog baie daar Vat my dronk ek's huistoe Hou my vas of ek dans my dood Oooooooooooooo Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk As ons nie vanaand pasoppie Sit ons weer in die tonk Oweyo Maak my los Oweyo Ko's gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi Verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Ja, nou's ons op daai vibe Want jy bederf jouself Ons hoor die haan al kraai Dis van die in die buffel delf Het Meyer al loop sluimer Nee hy olie gou sy baard O, dan gaan die bliksem kuier Maak vas jou belt my maat Vat my dronk ek's huistoe Hou my vas of ek dans my dood Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk As ons nie vanaand pasoppie Sit ons weer in die tonk Oweyo Maak my los Oweyo Ko's gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi Verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Hey, oom Jay hoe maak 'n hadida? Hy maak so Maak klaar daar Balke toe (Warmvat vastrap melodie) Smaak my Jay dans hom nou dood Buffelsfontein raak ons honkey tonk jonk As ons nie vanaand pasoppie Sit ons weer in die tonk Oweyo Maak my los Oweyo Ko's gaan bos Hier word ons vanaand weer uitgegooi Verloor ek weer 'n nooi Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Daarsy ditsem Jou rowwe bliksem Written by - Riaan Benadé, Marno van der Merwe & Jay du Plessis