У нас вы можете посмотреть бесплатно Ou Gesprekke или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hart gebreek. Verlang die verlore liefde. Kan aan niks anders dink as die goeie tye nie, lees jul boodskappe oor en oor en oor, wens dit kan steeds lewendig wees...hierdie lied verstaan dit. Lirieke sorgvuldig geskep deur kanaal eienaar, Bommie. Musiek geskep deur A.I. Jou woorde bly vas op my foon se glas Elke vingermerk oor die skerm getrek Tussen die pieksels lê jy nog vas 'n Spook in 'n ander klas [Chorus] Ou gesprekke Dis waar ek bly Die tikgeluide weerklink in my Elke woord Soos 'n ster wat val Ou gesprekke Ek onthou dit als Ou gesprekke Dis waar ek bly Wens ek kan jou weer iewers in 'n gesprek kry. Die skerm flikker maar jou lag is stil sit en wag dat jy tik maar ek glo nie jy wil Die verlede fluister 'n dowwe gil Jou stem in my kop Dis nooit te veel Jy is nou net 'n stille gedagte wat ek nie uit my kop kry Ek wens jy wou nog 'n rukkie bly [Chorus] Ou gesprekke Dis waar ek bly Die tikgeluide weerklink in my Elke woord Soos 'n ster wat val Ou gesprekke Ek onthou dit als [Chorus] Ou gesprekke Dis waar ek bly Wens ek kan jou weer iewers in 'n gesprek kry. Woorde breek soos glas So skerp en skraal Ek lees en lees Ek bly herhaal ons wêreld in teks Geen tyd Geen herhaal Jy’s hier en tog nie 'n eindelose verhaal [Chorus] Ou gesprekke Dis waar ek bly Die tikgeluide weerklink in my Elke woord Soos 'n ster wat val Ou gesprekke Ek onthou dit als Ou gesprekke Dis waar ek bly Wens ek kan jou weer iewers in 'n gesprek kry. Ek wens jy wou net nog 'n rukkie bly