У нас вы можете посмотреть бесплатно ‘Nul is nie niks nie’ lokprent / Trailer или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
‘Nul is nie niks nie’ Die somtotaal van hoop. Catch sneak pre-release screenings on Saturday, July 1st, 2017 at Canal Walk, Clearwater Mall, Emperors Palace, Hyde Park, Key West, Menlyn Park, Mountain Mill (Worcester), The Strip (Welkom), and Walmer Park! http://numet.ro/nulisnieniks Releases officially at Nu Metro Cinemas from Friday 7th July, 2017: Nul is nie niks nie is ’n aangrypende storie oor die lewe, die dood, en alles wat tussenin gebeur. Die rolprent vertel die storie van drie vriende (Hoender, Drikus en Chris) wat vasberade is om Drikus se laaste wens waar te maak – om ’n zombie-rolprent te maak. In die proses om die film te maak, begin Hoender om die verlies van sy pa se dood te verwerk. Hy maak terselfdertyd nuwe vriende, werk aan sy selfvertroue en besef dat hy heelwat het om aan ander te bied. Drikus se lewensvreugde en beslistheid bring die omliggende lewelose gemeenskappe saam en blaas nuwe lewe in hulle lewens. Cast: Jaden van der Merwe, Pieter Louw, Daniah de Villiers, Morné Visser, Antoinette Louw, Marisa Drummond, June Van Merch, Reine Swart, Luan Jacobs Director: Morné du Toit Music: Geo Höhn Running time: 101 Age restriction: 7–9PG Language: Afrikaans #nulisnieniksniefilm