У нас вы можете посмотреть бесплатно Wêreldwys | SA-weermag verdoem tot mislukking in die DRK | Ep. 36 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels ons met militêre kenner prof. Abel Esterhuyse oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se teenwoordigheid in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) wat toenemend bevraagteken moet word. Operasioneel sukkel ons magte om enige betekenisvolle impak te maak, deels weens onsekere doelwitte en ʼn skreiende tekort aan strategiese leiding. 00:00 Inleiding 01:12 Hoe Suid-Afrika in die DRK beland het 05:21 Strategiese doelwitte onseker 15:07 Groot leemte vir militêr-strategiese kennis 19:48 Rwanda oorheers informasiedomein 23:08 Gepaardgaande diplomatieke krisis 26:41 Ou etniese konflik aan die kern 32:51 Volgende stap vir die SANDF 36:32 Slotgedagtes