У нас вы можете посмотреть бесплатно KSM Erediens I 19 Okt. I Hoe gaan dit Pa? (Colin Smith) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
‘n Vriend van my gebruik dikwels die gesegde: “Moeilikheid is ons besigheid”. Dit kan sekerlik vir baie dinge staan, maar dan ook vir die KERK, nie waar nie? Deur die eeue heen is die kerk daarvoor bekend dat daar nie van moeilikheid af gevlug word nie, maar eerder daarna toe getree word. Sedert die opstanding van Jesus het hierdie beweging die wêreld getref, juis omdat dit NA die nood toe beweeg het. Vandag staan ons stil by twee manne van die Bybel – een uit die OT en een uit die NT wat beide in moeilike omstandighede vir ons wys hoe gelowiges leef met ‘n ander perspektief as dié om hulle. 👉 Skakel in: • KSM Erediens I 19 Okt. I Hoe gaan dit Pa? ... 🎧 Kon jy nie die Sondagdiens bywoon nie of wil jy dit weer hoor en deel? Luister daarna op jou gunsteling podgooi platform. Spotify vir Android https://open.spotify.com/show/7wVQPJx... Podcast vir Apple https://podcasts.apple.com/za/podcast... NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van Babel Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure